Monday 16 May 2016

Tema: Klank / Gehoor

Tema bespreeking

 
  • My oortjies
  • Hoe om my oortjies te versorg
  • Gehoor gestremdheid
  • Geluide wat ek om my hoor
  • Geluide in die natuur
  • Musiek waarvan ek hou
Klankie van die week 

 

Nommer van die week

Nommer 10

 

Rympie van die week 




Aktiwiteite

Vryskets met charcoal 

 
 Oefen K met bordkryt op stoep 

 
 
Skryf netjies op stippellyntjies

 
 Druk kolletjies op K met vinger en koekkleursel 


Maak k vir kat prentjie
 



Voëltjies wat fluit. Druk 10 voëltjies met sirkel vormpies.
Tel terwyl die voëltjies gedruk word.


Hondjies wat blaf in die tuin. Kinders vou self gesiggie en teken dan die
hond se lyfie met pastelle.